Jon Favreau

Jon Favreau
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jonathan Kolia Favreau
Geboorte 19 Oktober 1966 (1966-10-19)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Vervaardiger, akteur, en regisseur
Aktiewe jare 1992–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jon Favreau (gebore 19 Oktober 1966) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Swingers (1996), Daredevil (2003), Iron Man (2008), en Chef (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search